10 June 2025, Save the date !!! We have an extraordinary event lined up!!!


Doelwitte
Ons doel is om gemeenskappe hoop te gee. Ons doen dit deur meer as 700 skole en besighede toe te rus met inspirerende en opbouende geestelike bronne. Ons hart is om verhoudings met onderwysers en sakeleiers te bou sodat ons hulle kan dien en ondersteun in die belangrike werk wat hulle doen
​
Ons doen die volgende:
-
Besoek skole en besighede gereeld;
-
Ondersteuning en opheffing van minderbevoorregte mense en gemeenskappe;
-
Waardes soos dissipline, integriteit en harde werk in skole te bevorder;
-
Verskaf geestelike bronne wat praktiese Bybelse wysheid in die alledaagse lewe inbou.
-
​
Met u finansiële ondersteuning kan ons 'n beter toekoms vir Suid-Afrika opbou.

Weekly Recap

This are our wheel on the path of service...

Morning Devotion with the learners.


This are our wheel on the path of service...